Verskil tussen weergawes van "Hobo"

Jump to navigation Jump to search
34 grepe verwyder ,  2 jaar gelede
taal opruim
(Verbeter)
(taal opruim)
[[Lêer:Oboj.jpg‎|thumb|'n Hobo sonder sy riet]]
Die '''hobo''' is 'n [[houtblaasinstrument]] wat met 'n [[dubbelriet]] bespeel word. Die hobo bestaan uit drie dele wat saam 'n koniese buis vorm en word gewoonlik van [[grenadella]]- of rooshout gemaak. Die riet word in die boonste deel geprop, terwyl die onderste deel 'n uitklokkende beker vorm. Die toonomvang van die hobo strek vanaf die b-mol onder middel c oor ongeveer drie oktawe.
 
Ander bekende instrumente wat deel vorm van die [[hobofamilie]] sluit in die [[''cor anglais]]'' (ook bekend as die [[cor anglais|Engelse horing]]) en die [[''oboe d'amore]]''.
 
Die moderne [[simfonie-orkes]] beskik gewoonlik oor drie hobo's en een [[''cor anglais]]'', alhoewel die getalaantall natuurlik taamlikheelwat kan wisselverskil, na gelang van die komponis se vereistes.
 
== Sien ook ==
89 427

wysigings

Navigasie-keuseskerm