Verskil tussen weergawes van "Monotremata"

Jump to navigation Jump to search
22 grepe bygevoeg ,  3 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
k
}}
 
'''Monotremata''' (ook genoem ''Monotramamonotrama'') is 'n [[Orde (biologie)|orde]] wat hoort tot die [[Klas (biologie)|klas]] [[soogdier]]e hoort. Alhoewel die ''Monotrematamonotremata'' soogdiere is, lê hulle [[Eier (biologie)|eiers]], en word hul kleintjies nie lewend gebore nie. Hulle het ook strukturele verskille van ander soogdiere, soos verskille in hul brein, kakebeen, verteringstelsels, voorplantingsorgane en ander dele van hul lywe, as hulle met gewone soogdiere vergelyk word. Die Monotramas se [[temperatuur]] is gewoonlik ook effens laer as ander soogdiere. Die vroulike monotrama se kleintjies soog aan die wyfie.
 
Hulle het ook strukturele verskille van ander soogdiere, soos hul breine, kakebene, verteringstelsels, voorplantingsorgane en ander dele van hul liggame, as hulle met gewone soogdiere vergelyk word. Die monotramas se [[temperatuur]] is gewoonlik ook effens laer as ander soogdiere. Die vroulike monotrama se kleintjies soog aan die [[wyfie]].
 
Voorbeelde van die groep is die [[eendbekdier]] en die [[Mierysterdier|mierystervarke]].
 
{{saadjie}}
[[Kategorie:Soogdiere]]
100 709

wysigings

Navigasie-keuseskerm