Verskil tussen weergawes van "Desiderius Erasmus"

Jump to navigation Jump to search
Erasmus onderhou 'n uitgebreide briefwisseling met verskillende vooraanstaande humaniste, waaronder Viglius van Aytta. Die laaste jare van sy lewe bring hy deur te [[Freiburg im Breisgau]] in [[Duitsland]].
 
Hy het veral Latyn gepraat en al sy werk is in Latyn of soms in Grieks. en hyHy word as een van die grootste Neolatynse skrywers beskou. <ref>[http://www.erasmushouse.museum/Page.php?ID=868&language=dut Erasmushuis {{nl}}]</ref>
 
In [[1535]] keer hy terug na Basel in [[Switserland]], waar hy sterf op 12 Julie 1536. Sy graf is te vinde in die plaaslike [[klooster]]. Sy laaste woorde was volgens oorlewering in Nederlands: 'Lieve God'.
22 781

wysigings

Navigasie-keuseskerm