Verskil tussen weergawes van "Atoomradius"

Jump to navigation Jump to search
Geen grootteverandering nie ,  2 jaar gelede
k
metallies → metalliek (aldus HAT 6)
(Opruim)
k (metallies → metalliek (aldus HAT 6))
Die '''atoomradius''' is die afstand vanaf die [[atoomkern]] tot die [[elektronkonfigurasie|orbitaal]] van die buitenste stabiele [[elektron]] in 'n atoom wat in [[ewewig]] verkeer. Dit word gemeet in eenhede van [[picometer]] of [[Ångstrom]].
 
Die Atoomradius word dikwels die ''kovalente radius'' genoem ('n verwysing na die soort [[kovalente verbinding]]s wat gevorm word) wanneer daar na [[nie-metale]] verwys word en na die ''metalliesemetallieke radius'' wanneer daar na metale verwys word. Tegnies gesproke is die atoomradius een helfte van die afstand tussen die kerne van twee aangrensende atome (wat of kovalent gebind kan wees of dig in 'n kristalraamwerk gepak kan wees) van 'n [[chemiese element|element]].
 
'n Kovalente radius is een helfte van die afstand tussen die kerne van twee van dieselfde soort atome wat aan mekaar [[chemiese verbinding|verbind]] is. Kovalente radiusse vir elemente waarvan die atome nie aanmekaar kan bind nie word beraam word deur die afstande van andersoortige atome in molekules te gebruik. 'n MetallieseMetallieke radius is een helfte van die naastne interkern afstand in 'n metalliesemetallieke kristal. Die radius word gemeet deur gebruik te maak van [[X-straaldiffraksie]] tegnieke.
 
In die [[periodieke tabel]], neem atoomradiusse toe soos mens teen 'n groep afbeweeg en 'n nuwe skil bygevoeg word en verminder ook van links na regs soos die kerlading (of aantal protone) verhoog.

Navigasie-keuseskerm