Verskil tussen weergawes van "Garies"

Jump to navigation Jump to search
26 grepe bygevoeg ,  13 jaar gelede
k
+ kat
(Nuwe blad: '''Garies''' is 'n klein dorpie in Namakwaland aan die voet van die Kamiesberg, sowat 46 km suid van Kamieskroon en 146 km noordwes van Vanrhynsdorp. Die dorp het een hote...)
 
k (+ kat)
'''Garies''' is 'n klein dorpie in [[Namakwaland]] aan die voet van die [[Kamiesberg]], sowat 46 km suid van [[Kamieskroon]] en 146 km noordwes van [[Vanrhynsdorp]]. Die dorp het een hotel en een brandstofvulstasie asook 'n gekombineerde skool en 'n laerskool in die buurt Mooi-uitsig. Dit is die dienssentrum van 'n welvarende skaapboerderygebied. Die NG gemeente is in [[1904]] van die Moedergemeente Namakwaland afgestig. Die dorp het bekendheid verwerf weens die sakebedrywighede van sy bekendste inwoner, [[Adriaan Nieuwoudt]]. Die bevolking is tans sowat 1 500. Die naam is afkomstig van 'n Khoi-wooord wat "kweekgras" beteken.
 
[[Kategorie:Noord-Kaap]]

Navigasie-keuseskerm