Verskil tussen weergawes van "Garies"

Jump to navigation Jump to search
182 grepe bygevoeg ,  13 jaar gelede
k
geen wysigingsopsomming nie
k (+ kat)
k
'''Garies''' is 'n klein dorpie in [[Namakwaland]] aan die voet van die [[Kamiesberg]], sowat 46 km suid van [[Kamieskroon]] en 146 km noordwes van [[Vanrhynsdorp]]. Die dorp het een hotel en een brandstofvulstasie asook 'n gekombineerde skool en 'n laerskool in die buurt Mooi-uitsig. Dit is die dienssentrum van 'n welvarende skaapboerderygebied. Die NG gemeente is in [[1904]] van die Moedergemeente Namakwaland afgestig. Die dorp het bekendheid verwerf weens die sakebedrywighede van sy bekendste inwoner, [[Adriaan Nieuwoudt]]. Die bevolking is tans sowat 1  500. Die naam is afkomstig van 'n Khoi-wooord wat "kweekgras" beteken.
 
In die lente spog Garies met 'n kleurryke blommeprag. Tydens hierdie seisoen lok die dorpie, wat dan as die "Poort na Namakwaland" fungeer, talle toeriste met sy blommefeeste.
 
[[Kategorie:Noord-Kaap]]

Navigasie-keuseskerm