Jump to content

Slang (astrologie): Verskil tussen weergawes

geen wysigingsopsomming nie
(Nuwe artikel)
 
No edit summary
[[Beeld:Snake.svg|230px|regs]]
Die '''[[Slang]]''' (蛇, ''shé'') is die sesde dier in die 12-jaarliksetwaalfjaarlikse siklus van die [[Chinese astrologie]], volgens die [[Chinese kalender]]. Dit hou ook verband met [[Oos-Asië|Oos-Asiatiese]] diereriem- en kalenderstelsels. Die '''Jaar van die Slang''' word verbind met die Aardse taksimbool 巳.<ref>[http://www.usbridalguide.com/special/chinesehoroscopes/Snake.htm ''Snake Horoscope Information''] {{webarchive|url=https://archive.is/20130217003643/http://www.usbridalguide.com/special/chinesehoroscopes/Snake.htm |date=2013-02-17 }} Besoek op 28 Augustus 2012.</ref>
 
==Beskrywing==
Volgens een [[Chinese mitologie|legende]] is daar ’n rede vir die volgorde van die 12twaalf diere in die 12-jaarsiklus. Daarvolgens is ’n resies oor ’n groot rivier gehou en die volgorde van die diere in die siklus is die volgorde waarin hulle die resies voltooi het. In dié verhaal maak die Slang op daarvoor dat hy nie ’n vinnige swemmer is nie deur skelmpies op die [[Perd (astrologie)|Perd]] se hoef te ry. Toe die Perd op die punt was om die eindstreep oor te steek, het die Slang afgespring – dit het die Perd laat skrik en die Slang het hom geklop om die sesde plek.
 
Dieselfde 12twaalf diere word gebruik om die siklus van ure in ’n dag te simboliseer – elk word verbind met ’n tydperk van twee uur. Die tydperk van die Slang is van 09:00 to 11:00 – die tyd wanneer die [[Son]] die [[Aarde]] verhit; dis wanneer slange uit hul gate kruip. Die "maand" van die Slang is [[5 Mei]] tot [[5 Junie]].
 
Die Chinese tekens word ook die [[Diereriem#Chinese diereriem|diereriem]] genoem omdat geglo word ’n mens se persoonlikheid word deur die dier beïnvloed wat oor jou [[geboorte]]datum heers. Net so word die jaar waaroor ’n spesifieke dier heers, daardeur gekenmerk. Die invloed is veral sterk by mense wat in die jaar van die spesifieke dier gebore is.
Let wel dat ’n nuwe teken van die diereriem in [[Japan]] op [[1 Januarie]] begin, terwyl dit in [[China]] begin volgens die tradisionele [[Chinese kalender]]: op die [[donkermaan]] wat tussen [[21 Januarie]] en [[20 Februarie]] val. Mense wat in Januarie of Februarie gebore is, kan dus in die twee lande onder verskillende tekens val.
 
==ChineseSlange Slangtekenen hul maats==
{|class="wikitable" style="font-size:100%"
|'''Teken'''