Verskil tussen weergawes van "Hadeïkum"

Jump to navigation Jump to search
146 grepe bygevoeg ,  2 jaar gelede
 
Die sogenaamde [[presolêre korrel|GEMS]] wat die Aarde ook vandag steeds bereik en wat deur vliegtuie op groot hoogte gevang kan word, voor hulle in die atmosfeer verbrand, is dalk ''prenefelies'': 'n res van die oorspronklike reusewolk.
 
In die buiteste gebiede van die sonnestelsel word [[komeet|komete]] gevorm wat min beïnvloed word deur die son ook toe die kernfusie begin het.
 
=== Neochaotium===
22 781

wysigings

Navigasie-keuseskerm