Verskil tussen weergawes van "Pablo Picasso"

Jump to navigation Jump to search
14 grepe bygevoeg ,  2 jaar gelede
k (Geboorte- en sterftejaarkategorieë bygevoeg)
 
Hy is deur die Ekspressionistiese beweging beïnvloed wat kunstenaars aangemoedig het om inspirasie in hul eie psigologiese en emosionele onderbewussyn te vind, eerder as om na die wêreld van vlietende realiteit te kyk. Picasso, wat nooit vir lank met een skeppingsvorm tevrede was nie, het na die Tweede Wêreldoorlog sy aandag op pottebakkerswerk gevestig. Hy het tot sy dood in 1973 in [[Frankryk]] gebly.
 
{{Normdata}}
 
{{DEFAULTSORT:Picasso, Pablo}}
402 080

wysigings

Navigasie-keuseskerm