Verskil tussen weergawes van "Constantia (kiesafdeling)"

Jump to navigation Jump to search
Uitleg van bronteks
k (Kategorieë gealfabetiseer)
(Uitleg van bronteks)
Waterson bly LV tot [[21 April]] [[1970]] (die einde van 'n 41 jaar lange loopbaan as LV met net 'n onderbreking van vyf jaar tussen 1938 en 1943) en in die verkiesing van daardie jaar wen David Duncan Baxter eweneens gemaklik vir die [[Verenigde Party]] met 'n meerderheid van 3 982 teen die P.P. se D. Knight. Die derde P.P.-kandidaat wat sy hand aan Constantia waag is W.J.M. van Heerden in 1974. Hy verloor met 2 385 stemme teen Baxter. Van 1977 tot 1989 het die [[Progressiewe Federale Party]] in elke verkiesing in Constantia geseëvier.
 
== Sien ook ==
[[Bellville (kiesafdeling)|Bellville]], [[Claremont (kiesafdeling)|Claremont]], [[De Kuilen (kiesafdeling)|De Kuilen]], [[Durbanville (kiesafdeling)|Durbanville]], [[Groenpunt (kiesafdeling)|Groenpunt]], [[Groote Schuur (kiesafdeling)|Groote Schuur]], [[Kaapse Vlakte (kiesafdeling)|Kaapse Vlakte]], [[Kaapstad-Hawe (kiesafdeling)|Kaapstad-Hawe]], [[Kaapstad-Kasteel (kiesafdeling)|Kaapstad-Kasteel]], [[Kaapstad-Sentraal (kiesafdeling)|Kaapstad-Sentraal]], [[Kaapstad-Tuine (kiesafdeling)|Kaapstad-Tuine]], [[Liesbeek (kiesafdeling)|Liesbeek]], [[Maitland (kiesafdeling)|Maitland]], [[Mowbray (kiesafdeling)|Mowbray]], [[Nuweland (kiesafdeling)|Nuweland]], [[Parow (kiesafdeling)|Parow]], [[Pinelands (kiesafdeling)|Pinelands]], [[Rondebosch (kiesafdeling)|Rondebosch]], [[Seepunt (kiesafdeling)|Seepunt]], [[Simonstad (kiesafdeling)|Simonstad]], [[Soutrivier (kiesafdeling)|Soutrivier]], [[Suid-Skiereiland (kiesafdeling)|Suid-Skiereiland]], [[Tygervallei (kiesafdeling)|Tygervallei]], [[Vasco (kiesafdeling)|Vasco]], [[Woodstock (kiesafdeling)|Woodstock]], [[Wynberg (kiesafdeling)|Wynberg]]
 
== Bronne ==
* Potgieter, D.J. (ed.) 1972. ''[[Standard Encyclopaedia of Southern Africa]]''. Cape Town: Nasionale Opvoedkundige Uitgewery (Nasou).
* Schoeman, B.M. 1977. ''Parlementêre verkiesings in Suid-Afrika 1910-1976''. Pretoria: Aktuele Publikasies.
313 567

wysigings

Navigasie-keuseskerm

Persoonlike gereedskap

Naamruimtes

Variante