Verskil tussen weergawes van "Santiago Calatrava"

Jump to navigation Jump to search
== Calatrava as beeldhouer ==
Calatrava is ook 'n produktiewe beeldhouer en skilder. Hy beweer dat die argitektuur al die kunsvorms kombineer. In [[2005]] het die ''Metropolitan Museum of Art in [[New York Stad]] 'n uitsalling van sy kuns genaamd "Santiago Calatrava: Sculpture Into Architecture" gehou. Uitstallings van sy werk het ook al in [[Duitsland]], [[Engeland]], [[Spanje]], [[Italië]] en op ander plekke plaasgevind.
 
{{Normdata}}
 
{{DEFAULTSORT:Calatrava, Santiago}}
411 783

wysigings

Navigasie-keuseskerm