Verskil tussen weergawes van "Haplorhini"

Jump to navigation Jump to search
2 grepe bygevoeg ,  3 jaar gelede
Uitleg van bronteks
(Nuwe artikel)
 
(Uitleg van bronteks)
Buiten die spook- en [[Nagapie|nagape]] is alle spesies bedags aktief. Die meeste woon in woude, maar hulle kan in alle [[habitat]]s aangetref word. Uitgesonderd die mens, kom die suborde oorspronklik in [[Latyns-Amerika]], [[Afrika]] en [[Suid-Asië]] tot by [[Japan]], die [[Filippyne]] en [[Sulawesi]] voor. Buiten die mens kom geen spesies op [[Madagaskar]] voor nie, waar halfape hul plek ingeneem het.
 
== Eksterne skakels ==
*{{CommonsKategorie-inlyn|Haplorrhini}}
*[[Lêer:Crystal txt.png|15px]] Hierdie artikel is vertaal uit die [[:nl:Haplorhini|Nederlandse Wikipedia]]
411 783

wysigings

Navigasie-keuseskerm