Verskil tussen weergawes van "Istanbul Park-renbaan"

Jump to navigation Jump to search
Uitleg van bronteks
(oorgeklank uit Brits)
(Uitleg van bronteks)
Die hoofdoel van die baan is om die [[Turkse Grand Prix]] te huisves.
 
== Fasiliteite ==
Die hoofpawiljoen het 'n kapasiteit van 25 000 sitplekke vir toeskouers. Daarbenewens kan die natuurlike grondvlak en tydelike pawiljoene 'n totale kapasiteit van meer as 155 000 verskaf. Die kuipegebou is 'n tweevlakstruktuur; die grondvlak word deur wedrenspanne benut en die boonste verdieping dien as gasvryheidsgebied, met 'n bykomende kapasiteit van 5 000 sitplekke. Aan elke kant van die kuipeblok is daar twee 7-verdieping BBP-torings. Die baan en sy fasiliteite is ontwerp deur die bekende argitek Hermann Tilke, wie gesê het dat hy dit spesiaal ontwerp het om roekelose bestuurders te probeer uitvang. Die eerste Turkse Grand Prix het ook sekerlik 'n paar bestuurders van die baan laat tol gedurende die naweek.
 
411 783

wysigings

Navigasie-keuseskerm