Verskil tussen weergawes van "X-straalkristallografie"

Jump to navigation Jump to search
k (metallies → metalliek (aldus HAT 6))
 
'n Aanvullende tegniek tot X-straaldiffraksie is [[neutrondiffraksie]]. Hierdie tegniek is besonder bruikbaar omdat waterstof 'n groot negatiewe verstrooiingskrag het en dus sterk verstrooi. Wat meer is, deur [[deuterium]] deur [[waterstof]] te vervang, word die grootte en teken van die verstrooiingskrag verander, wat dit moontlik maak om 'n struktuur te ondersoek waarin die verstrooiing verander is sonder 'n verandering in struktuur. Die merk van die molekulêre en sellulêre selorgane met deuterium maak dit moontlik om hul posisie en struktuur geredelik na te spoor.
 
{{Normdata}}
 
[[Kategorie:Kristallografie]]
411 783

wysigings

Navigasie-keuseskerm