Verskil tussen weergawes van "Maatsteen"

Jump to navigation Jump to search
2 grepe bygevoeg ,  3 jaar gelede
Uitleg van bronteks
k (Kategorieë gealfabetiseer)
(Uitleg van bronteks)
Steengroewe wat maatsteen of [[gruisklip]] (gebruik as [[konstruksieaggregaat]]) produseer is verwisselbaar. Aangesien meeste steengroewe enige van die twee kan produseer, kan 'n gruisklip-steengroef omgeskakel word na maatsteenproduksie. Alvorens moet die verbryselde steenreste van blindelingse skietwerk egter verwyder word. Maatsteen word gesplyt deur meer presiese en delikate tegnieke, soos diamantdraadsae, diamantbeltsae, branders (vlymstrale),<ref>Beskrywing van 'n [http://encyclopedia2.thefreedictionary.com/Jet-Piercing+Drill vlymstraal]</ref> of lig en selektiewe skieting met [[Primacord]], 'n swak [[springstof]].
 
== Verwysings ==
{{verwysingsVerwysings}}
 
[[Kategorie:Boukunde]]
411 783

wysigings

Navigasie-keuseskerm