Verskil tussen weergawes van "Outomatiese ratkas"

Jump to navigation Jump to search
Uitleg van bronteks
k
(Uitleg van bronteks)
 
'n Kar met 'n outomatiese ratkas kan nie aan die brand gestoot word nie, omrede daar dan geen drukking van die transmissievloeistof is om die transmissie-onderdele te laat werk nie.
 
== Gebruiksgemak ==
'n Outomatiese ratkas vereis net dat die bestuurder moet versnel of rem wanneer dit nodig is, met die motor wat self die toepaslike rat kies.
 
411 783

wysigings

Navigasie-keuseskerm