Verskil tussen weergawes van "Slang (astrologie)"

Jump to navigation Jump to search
Uitleg van bronteks
(Sien ook)
(Uitleg van bronteks)
Die '''[[Slang]]''' (蛇, ''shé'') is die sesde dier in die twaalfjaarlikse siklus van die [[Chinese astrologie]], volgens die [[Chinese kalender]]. Dit hou ook verband met [[Oos-Asië|Oos-Asiatiese]] diereriem- en kalenderstelsels. Die '''Jaar van die Slang''' word verbind met die Aardse taksimbool 巳.<ref>[http://www.usbridalguide.com/special/chinesehoroscopes/Snake.htm ''Snake Horoscope Information''] {{webarchive|url=https://archive.is/20130217003643/http://www.usbridalguide.com/special/chinesehoroscopes/Snake.htm |date=2013-02-17 }} Besoek op 28 Augustus 2012.</ref>
 
== Beskrywing ==
Volgens een [[Chinese mitologie|legende]] is daar ’n rede vir die volgorde van die twaalf diere in die 12-jaarsiklus. Daarvolgens is ’n resies oor ’n groot rivier gehou en die volgorde van die diere in die siklus is die volgorde waarin hulle die resies voltooi het. In dié verhaal maak die Slang op daarvoor dat hy nie ’n vinnige swemmer is nie deur skelmpies op die [[Perd (astrologie)|Perd]] se hoef te ry. Toe die Perd op die punt was om die eindstreep oor te steek, het die Slang afgespring – dit het die Perd laat skrik en die Slang het hom geklop om die sesde plek.
 
In Chinese [[Simbool|simbologie]] word slange beskou as intelligent, maar met ’n neiging om ietwat gewetenloos te wees.<ref>Eberhard, ''sub'' "Snake (''She'')", p. 268.</ref>
 
== Jare en die Vyf Elemente ==
Mense wat binne dié datums gebore is, is in die Jaar van die Slang gebore, met ook die volgende [[Wu Xing|elementêre]] teken:
{| class="wikitable"
Let wel dat ’n nuwe teken van die diereriem in [[Japan]] op [[1 Januarie]] begin, terwyl dit in [[China]] begin volgens die tradisionele [[Chinese kalender]]: op die [[donkermaan]] wat tussen [[21 Januarie]] en [[20 Februarie]] val. Mense wat in Januarie of Februarie gebore is, kan dus in die twee lande onder verskillende tekens val.
 
== Slange en hul maats ==
{|class="wikitable" style="font-size:100%"
|'''Teken'''
|}
 
== Basiese astrologiese elemente ==
{| class="wikitable"
|-
|}
 
== Sien ook ==
*[[Aardslang (astrologie)|Aardslang]]
*[[Houtslang (astrologie)|Houtslang]]
{{Verwysings}}
 
== Bronne ==
*Eberhard, Wolfram (2003 [Duitse weergawe 1986]), ''A Dictionary of Chinese Symbols: Hidden Symbols in Chinese Life and Thought''. Londen, New York: Routledge. {{ISBN|0-415-00228-1}}
*{{cite book|title=Indochina in the Year of the Snake, 1965|author=Vietnam Veterans for Factual History|pages=288|isbn=9781929932658}}
 
== Eksterne skakels ==
*{{CommonsKategorie-inlyn|Snake (zodiac)}}
*[[Lêer:Crystal txt.png|15px]] Hierdie artikel is vertaal uit die [[:en:Snake (zodiac)|Engelse Wikipedia]]
411 783

wysigings

Navigasie-keuseskerm