Verskil tussen weergawes van "William Turton"

Jump to navigation Jump to search
Uitleg van bronteks
k (Gesagkontrole -> Normdata)
(Uitleg van bronteks)
Willian Turton is in [[Olveston, Gloucestershire]] gebore en is opgelei by [[Oriel College, Oxford]]. Hy het in [[Swansea]] in die praktyk getree, maar het sy vrye tyd aan die natuurgeskiedenis, veral [[konchologie]], toegewy. Hy het verskeie geïllustreerde skulpboeke gepubliseer, en 'n vertaling van Gmelin se uitgawe van ''Linnaeus' Systema Naturae'' in [[1806]]. Turton is in [[Bideford]] dood. Sy skulpversameling is nou by die [[Smithsoniese Instituut]]. Die tweekleppige [[genus]] [[Turtonia]] en die spesie [[Galeomma turtoni]] <ref name="Turton">{{cite journal |last=Turton |first=W. |year=1825 |title=Description of some new British shells. |journal=Zoological Journal |volume=2 |page=361 |url=http://biodiversitylibrary.org/page/2255625 |language=en }}</ref> is na hom vernoem.
 
== Verwysings ==
{{Verwysings}}
 
400 691

wysigings

Navigasie-keuseskerm