Vonkelwyn: Verskil tussen weergawes

Jump to navigation Jump to search
2 grepe bygevoeg ,  4 jaar gelede
Uitleg van bronteks
(Uitleg van bronteks)
Vonkelwyn bevat [[koolstofdioksied]], dit is wat drankie van 'vonkels' voorsien. Die [[Brittanje|Britte]] was die eerste wat vonkelwyn produseer het. 'n Metode genaamd ''methode champenoise'' is in Engeland in 1662 neergeskryf. [[Sjampanje]] is 'n spesifieke vonkelwyn wat in Champagne, Frankryk, gekweek en geproduseer word. Ander lande het hul eie tipe vonkelwyne (al is die metode dieselfde): in Duitsland ''sekt'' , Spanje ''cava'' en in Suid-Afrika ''Cap Classique''. [[Don Perignon]] het probeer om die vonkel uit vonkelwyn te haal en sy slagspreek ''"Kom vinnig, ek proe die sterre!"'' is gebruik vir 'n [[19de eeu]]se advertensie.
 
== Bronne ==
*[[Stephen Fry]] ''The Book of General Ignorance'' Faber and Faber 2006
 
411 783

wysigings

Navigasie-keuseskerm