Walachye: Verskil tussen weergawes

Jump to navigation Jump to search
2 grepe bygevoeg ,  3 jaar gelede
Uitleg van bronteks
k (Uitleg van bronteks)
(Uitleg van bronteks)
Walachye is in die vroeë [[14de eeu]] as ’n prinsdom gestig. In 1417 het dit die opperheerskappy van die [[Ottomaanse Ryk]] aanvaar.<ref>Giurescu, Constantin. ''Istoria Românilor'', Vol. I, 5de uitg., Boekarest, 1946</ref> Dit het tot in die 19de eeu geduur, met kort rukke van [[Rusland|Russiese]] besetting tussen 1768 en 1854. In 1859 het Walachye en [[Moldawië]] verenig en die basis vir die moderne staat Roemenië gevorm. [[Transilvanië]] het later by hulle aangesluit om die nuwe Koninkryk van Roemenië te vorm wat in 1881 gestig is.
 
== Verwysings ==
{{Verwysings}}
{{CommonsKategorie-inlyn|Wallachia}}
 
{{saadjieSaadjie}}
 
[[Kategorie:Geografie van Roemenië]]
411 783

wysigings

Navigasie-keuseskerm