Verskil tussen weergawes van "Drakenstein Plaaslike Munisipaliteit"

Jump to navigation Jump to search
geen wysigingsopsomming nie
(Nuwe blad: '''Drakanstein''' is 'n Wes-Kaapse munisipaliteit wat geskep is ingevolge die munisipale bedeling van 2000 en waarvan die vernaamste dorpe die Paarl en Wellington in die [...)
 
Met 'n bevolking volgens die sensus van [[2001]] van 194 415 is Drakenstein die naasgrootste munisipaliteit in die provinsie. Die grootste bevolkingsgroep in daardie jaar was die bruines op 123 963, gevolg deur 41 509 swartes , 28 353 wittes en 590 Indiërs.
 
'''Drakenstein''' is een van die vernaamste opvoedkunidge sentra in die land met roemryke skole soos die [[Hoër Jongenskool Paarl]], [[Paarl [[Gimnasium]], [[Hoër Meisieskool Paarl]] en [[Hugenote-Hoërskool]] (op [[Wellington]]).
 
[[Kategorie:Wes-Kaap]]
85 191

wysigings

Navigasie-keuseskerm