Verskil tussen weergawes van "Vlag van Turkye"

Jump to navigation Jump to search
898 grepe bygevoeg ,  2 jaar gelede
Bygewerk
(File renamed. (GlobalReplace v0.6.5))
(Bygewerk)
| Ander_byname =
| Gebruik = 110100
| Simbool = {{FIAV|normal}}
| Verhouding = 2:3
| Goedgekeur_op = 29 Mei 1936
| Ontwerp = ’n Enkele rooi baan met ’n wit ster en sekelmaan effens regslinks van die middel.
| Ontwerper =
}}
|{{frac|1|30}} G
|}
<br />
<center>[[Lêer:Turkey flag construction.svg|350px|centersenter|Konstruksietekening]]</center>
 
=== Kleure ===
[[Lêer:TurkishFlag.jpg|duimnael|Wapperende vlag van Turkye]]
In ’n RGB-kleurruimte is bestaan die rooi kleur van die Turkse vlag uit 227 (89%) rooi, 10 (3,9%) groen en 23 (9%) blou (uitgedruk as #E30A17 in heksadesimale kleurkode). In ’n CMYK-kleurruimte bestaan dit uit 0% siaan, 95,6% magenta, 89,9% geel en 11% swart. Die vlag het ’n tinthoek van 356,4 grade, ’n versadiging van 91,6% en ’n ligtheid van 46,5%. Die rooi kleur van die Turkse vlag is ''helderrooi'' en hierdie kleur kan verkry word deur #FF142E met #C70000 te meng. Die naaste webveiligekleur is #D11919.
 
Die kleurskema word hieronder gelys:
{| class="wikitable" style="text-align:center;"
|-
! [[Lêer:Flag of Turkey.svg|30px]]<br />Kleurskema !! style="background-color:#E30A17FF"|<span style="color:white;">Rooi !! style="background-color:#FFFFFF"|Wit
|-
| '''[[RGB-kleurmodel|RGB]]''' || 227-10-23 || 255-255-255
|-
| '''[[Heksadesimale stelsel|Heksadesimal]]''' || #E30A17 || #FFFFFF
|-
| '''CMYK''' || 0, 96, 90, 11 || 0, 0, 0, 0
|}
 
== Geskiedenis ==
=== Vroeë geskiedenis ===
Die premoderne Ottomaanse leërs perdestertstandaarde of ''tugh''-baniere gebruik in plaas van vlae. Sulke standaarde het tot die 19de eeu naas vlae in gebruik gebly. ’n Beskrywing van ’n tugh kan in [[Joseph Pitton de Tournefort]] se ''Relation d’un voyage du Levant'' (1718) gevind word.<ref>{{fr}} ''Lors des campagnes, la marche du Grand Vizir (1er ministre nommé par le Sultan de Constantinople) est précédée par trois Étendards ou Queues de cheval terminées chacune par une pomme dorée, ils sont l’enseigne militaire des Othomans appelée Thou ou Thouy. On dit qu’un Général de cette nation, ne sachant comment rallier ses troupes qui avaient perdu tous ses Étendards, s’avisa de couper la queue d’un cheval et de l’attacher au bout d’une lance; les soldats coururent à ce nouveau signal et remportèrent la victoire…'' aangehaal deur Marc Pasquin, 22 November 2004, [http://www.crwflags.com/fotw/flags/tr_ott18.html crwflags.com]; c.f. ’n [http://gallica.bnf.fr/ark:/12148/bpt6k853370/f29.image.r=.langFR faksimilee-beeld] op die webwebwerf van die ''[[Bibliothèque nationale de France]]''.</ref> Oorlogsvlae het teen die 16de eeu in gebruik gekom. Gedurende die 16de en 17de eeue het Ottomaanse oorlogsvlae dikwels die gevurkte ''[[Zoelfikar]]''-swaard afgebeeld, wat dikwels in Westerse literatuur verkeerdeliks as ’n [[skêr]] uitgebeeld is.<ref>e.g. Jaques Nicolas Bellin, ''Tableau des Pavillons de le nations que aborent à la mer'' (1756).</ref> ’n Zoelfikar-vlag wat na bewering deur [[Selim I]] († 1520) gebruik is, is op tentoonstelling in die [[Topkapi-paleis|Topkapi-museum]]. Twee Zoelfikar-vlae is ook afgebeeld op ‘n'n plaat in vol. 7 van [[Bernard Picart]] se ''Cérémonies et coutumes religieuses de tous les peuples du monde'' (1737) wat aan Turkse vlae toegewei is, en word aan die Janitsare en Ottomaanse ruitery toegeskryf. Die sekelmaansimbool verskyn ook op vlae van so vroeg as die 14de eeu wat aan [[Tunis]] toegeskryf word. (''Libro de conoscimiento''), lank voor Tunis onder Ottomaanse regering beland het. Die Spaanse vlootmuseum in Madrid vertoon ook twee Ottomaanse vlootvlar wat uit 1613 dateer; albei is swaelstertvlae, een in groen met die sekelmaan naby aan die vlagpaalkant en die ander in wit met twee wit bane naby die punt van die vlag en ’n rooi sekelmaan naby die vlagpaalkant.<ref>Nozomi Karyasu & António Martins, 8 Oktober 2006 by [http://www.crwflags.com/fotw/flags/tr_ott16.html Flags of the World].</ref>
 
=== Ottomaanse Ryk ===
[[Lêer:Ottoman flag.svg|thumbduimnael|Die ontwerp van 1844.]]
Die aanvaarding van die ster en sekelmaan as staatsimbool het gedurende [[Mustafa III]] se regering (1757-17741757–1774) en die gebruik daarvan het tydens [[Abdülhamid I]] (1774-17891774–1789) en [[Selim III]] (1789-18071789–1807) se tydperke goedgevestig geraak.<ref name="islamencyclopedia2">{{tr}} {{cite book |url=http://www.islamansiklopedisi.info/dia/ayrmetin.php?idno=040298 |title=İslâm Ansiklopedisi |date=1991 |publisher=Türkiye Diyanet Vakfı |volume=4 |location=Istanboel |page=298 }}</ref> Volgens [[Alfred Znamierowski]] is die rooi vlag met die ster en sekelmaan in 1793 aanvaar.<ref>{{en}} [http://www.crwflags.com/fotw/flags/tr-ottom.html#oce crwflags.com]: “Daar was ’n Ottomaanse vlag met sekelmaan en sewepuntige ster. ’n Mens kan bykans oral leesdat hierdie ster deur ’n vyfpuntige ster vervang is. Maar wanneer, en waarom? Ons (''Archiv für Flaggenkunde'') het pas eers vasgestel dat die vyfpuntige ster altyd teenwoordig was in die imperiale vlag. Die vyfpuntige ster het altyd na die vlagpaal gewys soos op sommige vlagkaarte aangetoon word, en ook op Turkse kaarte van 1857 en 1905.” Ralf Stelter, 27 Junie 1999<br />“Znamirowski [zna99] gee 1793 as die datum vir die bekendstelling van die rooi vlag met wit ster en sekelmaan (vermoedelik as ’n tipe vlag vir nasionale identiteit) en 1844 vir die verandering van ’n agtpuntige na vyfpuntige ster, (nie dat ek daaraan twyfel nie) maar ek kon nog nooit enigebron opspoor wat hierdie bewering staaf nie” Christopher Southworth, 18 Januarie 2011</ref> ’n ''Buyruldu'' van daardie jaar noem dat die skepe in die Ottomaanse vloot daardie vlag gebruik het en verskeie ander dokumente van vroeëre en latere jare noem die gebruik daarvan.<ref name="islamencyclopedia2" /> Die aantal punte van die ster is aanvanklik nie vasgestel nie. Die wit sekelmaan met ’n agpuntige ster op ’n rooi veld is in Colton se ''Delineation of Flags of All Nations'' (1862) aangedui as die vlag van ’n “Turkse Kryger”. Steenbergen se ''laggen van alle Natiën'' van dieselfde jaar gee ’n sespuntige ster weer. ’n Plaat in ''Webster’s Unabridged'' (1882) beeld die vlag met ’n agpuntige ster uit en skryf dit toe aan “Turkye, Kryger”. Die vyfpuntige ster blyk sedert ten minste 1857 naas hierdie variante teenwoordig te gewees het. Met die Tanzimaat-hervormings in die 19de eeu is vlae herontwerp in die styl van die Europese leërs van die tyd. Die vlag van die Ottomaanse vloot is rooi gemaak aangesien rooi die kleur van sekulêre instellings en groen dié van geloofsinstellings was. Soos die hervorming al die verskeie vlae (standaarde) van die Ottomaanse pasjaliks, beiliks en emirate afgeskaf het, is ’n enkele nuwe Ottomaanse nasionale vlag ontwerp om dit te vervang. Dit het uitgeloop op die rooi vlag met die wit ster en sekelmaan, wat die voorloper van die huidige vlag is. ’n Eenvoudige rooi vlag is as die burgerlike vaandel vir alle Ottomaanse onderdane ingestel.
 
=== Legendariese oorsprong ===
 
<center><gallery widths="150" mode="packed">
Lêer:TurkischeHauptArmeeHochenleitterBGHistory.jpg | Die Turkse leër marsjeer na Sofia tydens die oorlog teen Oostenryk in 1788.
Lêer:Declaration of the 1908 Revolution in Ottoman Empire.png | Verklaring van die Jung Turke Revolusie in 1908 deur die leiers van die Ottomaanse millets, met ’n paar Ottomaanse vlae.
Lêer:Ottoman Empire declaration of war during WWI.png | Oorlogsverklaring teen die Geallieerdes in 1914, met Turkse vlae op die podium.
Lêer:Ottoman Navy at the Golden Horn.jpg | Die Ottomaanse Vloot op ’n poskaare van WOI, met ’n afbeelding van Sultan Mehmed V.
Lêer:Ottoman troops with flag.jpg | Ottomaanse troepe met ’n variant van die vlag gedurende die Balkanoorloë.
</gallery></center>
 
 
<center><gallery widths="150" mode="packed">
Lêer:Turkish flag- Bosphorus.jpg | Die Turkse vlag op die BosphorusBosporus
Lêer:Atatürk schoolroom wall.jpg | Die vlag word prominent in klaskamers en staatsinstellings vertoon.
Lêer:İsmet İnönü Hatay'da (1939).jpg | Die Turkse vlag tydens die anneksasie van Hatay.
Lêer:Cyprus north - Turkish flag on mountain.JPG | Die wêreld se grootste verligte vlag is van Turks-Siprus wat sterk aan die Turkse vlag herinner.
Lêer:Hatay devleti stamp.gif | ’n Posseël met die vlag op.
</gallery></center>
 
== Vertoon en gebruik ==
=== Staatsinstellings ===
[[Lêer:Vertical Flag of Turkey.svg|duimnael|upright|{{FIAV|normal}} Die Turkse vlag in ’n vertikale formaat (hangend)]]
Die vlag het altyd ’n prominente plek in staatsinstellings, van skole tot staatsdepartemente. Die Çankaya-paleis, parlement, minisetries, skole, weermag, rade, goewerneursgeboue, Muhtars-kantore, brûe, lughawens en elke ander gebou in staatsbesit in die land bevat een of meer Turkse vlag.
 
 
<center><gallery align="center" widths="150" mode="packed">
Lêer:29 ekim longuner - panoramio.jpg | Viering van Republiekdag
Lêer:Kenan Evren cenaze (9).jpg | Begrafnis van President Evren
Lêer:Turkey flag.jpg | Turkse vlag by die Bosphorusbrug.
Lêer:The new embassy of Turkey in Mogadishu.jpeg | Die Turkse ambassade in Somalië.
Lêer:Turkish flags at half staff.jpg | Turkse vlae hang halfstok.
</gallery></center>
 
== Ander vlae ==
<center><gallery align="center"widths="150">
Lêer:Flag of the President of Turkey.svg | Presidensiële standaard van Turkye
</gallery></center>
 
Verskeie lande wat deur die ryk onder beheer geneem is, of deur die ryk gekoloniseer is, het Ejalette en later Vilajette met hul eie vlae geword.
<center><gallery align="center" widths="150">
Lêer:Flag of Egypt 1826-1867 and 1881-1914.png | {{FIAV|historical}} Vlag van Turks-Egipte
Lêer:Flag of the Ottoman Empire.svg | {{FIAV|historical}} Vlag van Turks-Habesj
Lêer:Tunisian flag till 1831.svg | {{FIAV|historical}} Vlag van Turks-Tunisië
Lêer:Fictitious Ottoman flag 2.png | {{FIAV|historical}} Vlag van Turks-Griekeland en Siprus
Lêer:Western Herzegovina 1760 flag.svg | {{FIAV|historical}} Vlag van Turks-Herzegowina
Lêer:Flag of the Aceh Sultanate.png | {{FIAV|historical}} Vlag van Turks-Atjeh
Lêer:Flag of Tripoli 18th century.svg | {{FIAV|historical}} Vlag van Turks-Libië
Lêer:AlgierRegency.svg | {{FIAV|historical}} Vlag van Turks-Algerië
</gallery></center>
 
<center><gallery align="center" widths="150">
Lêer:Flag of Algeria.svg| {{FIAV|normal}} [[Vlag van Algerië]]
Lêer:Flag of the Sahrawi Arab Democratic Republic.svg| {{FIAV|normal}} [[Vlag van die Arabiese Demokratiese Republiek Sahara]]
Lêer:Flag of Azerbaijan.svg| {{FIAV|normal}} [[Vlag van Azerbeidjan]]
Lêer:Flag of Cyrenaicathe Comoros.svg| {{FIAV|historicalnormal}} [[Vlag van Sirenaïkadie (1949–1951)Comore-eilande]]
Lêer:Kokbayraq flag.svg| {{FIAV|proposal}} Vlag van Oos-Turkestan
Lêer:Flag of Libya.svg| {{FIAV|normal}} [[Vlag van Libië]]
Lêer:Flag of Hatay.svg| {{FIAV|historical}} Vlag van Hatay (1938–1939)
Lêer:Flag of the Turkish Republic of Northern CyprusLibya.svg| {{FIAV|normal}} [[Vlag van Noord-SiprusLibië]]
Lêer:Flag of Malaysia.svg| {{FIAV|normal}} [[Vlag van Maleisië]]
Lêer:Flag of Mauritania.svg| {{FIAV|normal}} [[Vlag van Mauritanië]]
Lêer:FlagKokbayraq of the Ottoman Empireflag.svg | {{FIAV|historicalproposal}} [[Vlag van die Ottomaanse RykOos-Turkestan]]
Lêer:Flag of the Ottoman Empire.svg| {{FIAV|historical}} Vlag van die [[Ottomaanse Ryk]] (1844–1923)
Lêer:Flag of Pakistan.svg| {{FIAV|normal}} [[Vlag van Pakistan]]
Lêer:Flag of LibyaCyrenaica.svg| {{FIAV|normalhistorical}} [[Vlag van Libië]]Sirenaïka (1949–1951)
Lêer:Flag of Tunisia.svg| {{FIAV|normal}} [[Vlag van Tunisië]]
Lêer:Flag of theIraq ComorosTurkmen Front.svg| {{FIAV|normal}} [[Vlag van die Comore-eilande]]Irakse Turkmene (''Irak Türkmenleri'')
Lêer:Flag of IraqSyrian Turkmen FrontTurkmens.svg | Vlag van Turkmenelidie Siriese Turkmene (''Suriye Türkmenleri'')
Lêer:Flag of Ummthe al-QaiwainTurkish Republic of Northern Cyprus.svg| {{FIAV|normal}} [[Vlag van Oemdie Turkse Republiek van alNoord-KoeweinSiprus]]
Lêer:Flag of RiauUmm al-Lingga SultanateQaiwain.svg | Vlag van SultanaatOem Riaual-LinggaKoewein
Lêer:Flag of the AcehRiau-Lingga Sultanate.png svg| Vlag van Sultanaat AtjehRiau-Lingga
Lêer:Flag of the Aceh Sultanate.png| Vlag van Sultanaat Atjeh
</gallery></center>
 

Navigasie-keuseskerm