Verskil tussen weergawes van "Drakenstein Plaaslike Munisipaliteit"

Jump to navigation Jump to search
 
==Besienswaardighede==
Die [[Paarl]] en [[Wellington]] is albei geskiedkundig belangrike dorpe van [[Suid-Afrika]]. Vele bekende Suid-Afrikaners is hier gebore of het 'n lang tyd hier gewoon. Op Wellington byvoorbeeld [[Sailor Malan]], [[Breyten Breytenbach]], [[Piet Retief]] en genl. [[James Barry Munnik Hertzog|J.B.M. Hertzog]], en in die Paarl [[Elsa Joubert]], [[Chester Williams]] en [[Totius]].
 
==Onderwys==
85 191

wysigings

Navigasie-keuseskerm