Verskil tussen weergawes van "Samestelling"

Jump to navigation Jump to search
41 grepe verwyder ,  2 jaar gelede
k
Opruim
k (Opruim)
Etiket: 2017-bronwysiging
Die dele waaruit samestellings bestaan, kan tot verskillende woordsoorte behoort. Die volgende patrone word onderskei:
 
{| class="wikitable"
!Kategorie
!
!Voorbeelde
|-
 
''grootste groep samestellings in Afrikaans vorm'')
|
|arbeidswetgewing, blombedding, deurmat, reddingsboei, skroewedraaier
|-
|naamwoord + voornaamwoord
|
|Jan-hulle, oom-hulle
|-
|naamwoord + setsel
|
|bekaf, dagin en daguit, padlangs, raadop, pootuit, straataf
|-
|naamwoord + werkwoord
|
|asemskep, perdry, pretloop, ysskaats
|-
|naamwoord + byvoeglike naamwoord
|
|gebruikersvriendelik, hondsiek, kiemvry, vuurvas
|-
|naamwoord + deelwoord
|
|sneeubedek, uitkomsgebaseer/uitkomsgebaseerd
|-
|werkwoord + werkwoord
|
|brandmerk, hangsweef, stortreën
|-
|werkwoord + byvoeglike naamwoord
|
|kraakvars, stinkryk
|-
|werkwoord + naamwoord
|
|baaikostuum, eetgoed, gloeilamp, kookwater, smeerkaas
|-
|byvoeglike naamwoord + naamwoord
|
|blouaap, geelwortel, oukêrel (pa), stywepap
|-
|byvoeglike naamwoord + byvoeglike naamwoord
|
|blougroen, domastrant, ligblou
|-
|byvoeglike naamwoord + werkwoord
|
|blinkvryf, rofstoei
|-
|bywoord / byvoeglike naamwoord + setsel
|
|andersom, langsaan, regop, voluit, vooroor
|-
|bywoord + werkwoord
|
|binnekom, neerslaan, teregwys, wegspring
|-
|setsel + werkwoord
|
|aanbied, afdank, inteel, teenwerk
|-
|setsel / bywoord + naamwoord
|
|agterdeur, deurpad, voorarm
|-
|telwoord + naamwoord
|
|duisendpoot, tienkamp, tweegesig, vyftal
|-
|bywoord + naamwoord
|
|agterblad, bykos
|-
|setsel + setsel
|
|tussendeur
|}
== Sien ook ==
* [[Tweebuffelsmeteenskootmorsdoodgeskietfontein]]
{{Saadjie}}
 
== Verwysings ==
{{Verwysings}}
 
{{Saadjie}}
 
[[Kategorie:Morfologie (taalkunde)]]
28 026

wysigings

Navigasie-keuseskerm