Verskil tussen weergawes van "Oreopithecus"

Jump to navigation Jump to search
847 grepe bygevoeg ,  2 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
(Skakel en verbeter)
{{Taksoboks
'''''Oreopithecus''''' is 'n [[genus]] van ''Hominoidea'' uit die Laat [[Mioseen]] van [[Italië]] en [[Sardinië]]. Daar is verskeie [[fossiel]]e gevind van ongeveer 6 tot 7 miljoen oud. In daardie tydperk was Italië nes Sardinië vandag deur 'n see van die Europese vasteland geskei. ''Oreopithecus'' wys talle aanpassings aan hierdie eilandomgewing wat die vergelyking met ander aapagtiges bemoeilik.
| name = ''Oreopithecus''
| image =
| image_caption =
| regnum = [[Animalia]]
| phylum = [[Chordata]]
| classis = [[Mammalia]]
| ordo = [[Primates]]
| familia = Oreopithecidae (of [[Hominidae]]?)
| subfamilia =
| genus = '''''Oreopithecus'''''
| genus_authority =
| subdivision_ranks = [[Spesies]]
| subdivision =
''Oreopithecus bambolii''<br />
| status =
| trend =
| status_system =
| status_ref =
| range_map =
| range_map_caption =
| synonyms =
}}
 
'''''Oreopithecus''''' is 'n [[genus]] van ''Hominoidea'' uit die Laat [[Mioseen]] van [[Italië]] en [[Sardinië]]. Daar is verskeie [[fossiel]]e gevind van ongeveer 6 tot 7 miljoen oud. In daardie tydperk was Italië nes Sardinië vandag deur 'n see van die Europese vasteland geskei. ''Oreopithecus'' wys talle aanpassings aan hierdie eilandomgewing wat die vergelyking met ander aapagtiges bemoeilik.
 
Sy tande het nes ''Dryopithecus'' s'n 'n dun tandglasuur, maar ander kenmerke is uniek.
Daar is vermoed dat ''Oreopithecus'' [[bipedie|tweevoetig]] was, maar 'n nuwe ontleding van die bekkengebied van die skelet het gewys dat dit nie moontlik is nie.<ref>[https://www.ncbi.nlm.nih.gov/pubmed/23891006 Reevaluation of the lumbosacral region of Oreopithecus bambolii. {{Outeur|Russo GA, Shapiro LJ.}} J Hum Evol. 2013 Sep;65(3):253-65]</ref>
 
Die taksonomiese posisie is taamlik onduidelik. Daar is geleerdes wat dit in die Hominide-familie plaas, naby die [[orang oetang]], maar ander paleontologie plaas dit is sy eie familie die Oreopithecidae as sustergroep van die Hominide.<ref>Classification and Human Evolution {{Outeur|Sherwood L. Washburn}} Routledge, 2017, ISBN 1-351-52803-3, ISBN 978-1-351-52803-0</ref>
==Verwysings==
 
== Verwysings ==
{{Verwysings}}
 
22 781

wysigings

Navigasie-keuseskerm