Verskil tussen weergawes van "Curie-familie"

Jump to navigation Jump to search
geen wysigingsopsomming nie
Hy het ook ontdek dat die magnetisme van paramagnetiese stowwe omgekeerd eweredig is aan die temperatuur (die Wet van Curie), en dat daar 'n kritieke temperatuur is waarby magnetisme verdwyn (die Curietemperatuur). Hy het ook 'n apparaat ontwerp waarmee straling gemeet kan word en hy het 'n kalometriese metode gebruik om die invloed van straling op die menslike liggaam te meet. Die eenheid van straling, die curie (ci), is ook na die Curies vernoem.
 
== Bronnelys ==
<ref>* Wereldspektrum, 1982, ISBN 0908409451 band </ref>
1 440

wysigings

Navigasie-keuseskerm