Verskil tussen weergawes van "Wikipedia:Geselshoekie"

Jump to navigation Jump to search
(→‎Voyageur se misbruik: nuwe afdeling)
Het enigiemand die Wêreldspektrum van 1982? Ek sal graag 'n e-possie wil stuur met 'n paar dinge om op te soek. --[[Gebruiker:Alias|Alias]] ([[Gebruikerbespreking:Alias|kontak]]) 13:26, 7 November 2018 (UTC)
: Probeer [[Gebruiker:Elana Barker]]. Groete! [[Gebruiker:Oesjaar|Oesjaar]] ([[Gebruikerbespreking:Oesjaar|kontak]]) 18:14, 7 November 2018 (UTC)
 
== Voyageur se misbruik ==
 
Wikipedia is nie 'n politiese webwerf nie. Hoekom kan Voyageur die Tuisblad misbruik vir sy politiese propaganda en ''fake news'' oor Italië. Dat hy -en ander Britse imperialiste- die Europese Unie kapot wil maak is duidelik, maar kan hy Wikipedia daarvoor misbruik?
[[Gebruiker:Jcwf|Jcwf]] ([[Gebruikerbespreking:Jcwf|kontak]]) 14:51, 9 November 2018 (UTC)
22 781

wysigings

Navigasie-keuseskerm