Verskil tussen weergawes van "Slowakye"

Jump to navigation Jump to search
1 greep bygevoeg ,  3 jaar gelede
k
spelling
k (spelling)
In 1996 is Slowakye vir administratiewe doeleindes in agt selfregerende streke (Slowaaks: ''samosprávny kraj'') ingedeel wat na hulle hoofstede vernoem is – Bratislava, Trnava, Trenčín, Nitra, Zilina, Banská Bistrica, Prešov en Košice.
 
Voor 1918, toe 'n selfstandige TsjeggoslowaakseTsjeggo-Slowaakse republiek gevorm is, was daar in die gebied van Slowakye 20 (oorspronklik 21) graafskappe van die Koninkryk Hongarye waarvan sommige ook buite die Slowaakse taalgebied gestrek het. Hierdie provinsies het in Hongaars as ''Vármegye'' of "kasteelgraafskappe" bekend gestaan aangesien hulle gewoonlik na die plaaslike hoofkasteel genoem is. Lede van die adellike families, wat hierdie kastele bewoon het, het dikwels self as afgevaardigdes in die parlement gedien.
 
== Ekonomie ==
12 725

wysigings

Navigasie-keuseskerm