Verskil tussen weergawes van "Jin en jang"

Jump to navigation Jump to search
20 grepe bygevoeg ,  2 jaar gelede
k
(bywerk)
k (→‎Geskiedenis: skakel)
== Geskiedenis ==
Die oorsprong van jin en jang gaan duisende jare terug. Die beginsel word vir die eerste keer in die I Ching genoem, wat dateer uit ongeveer 3000 jaar vC. Mense het probeer om die lewe te voorspel deur op sekere tye 'n skouerblad van 'n skaap in die vuur te hou, wat dan deur die hitte gebreek word en die vorm van die breuk het aangedui wat van die gode verwag kan word. In daardie tyd is die Chinese die [[Chinese karakter|skrif]] gebruik om met die gode te kommunikeer en sodoende 'die uitkoms van die breuk' is op die betrokke been geskryf, wat gehou is.
 
Uit al hierdie bewaarde en beskrewe skouerblaaie is dit ontdek dat die lewe nie voorspel kon word deur breuke in 'n been nie. Dit was 'n goeie oes of nie, of daar was geen siekte nie. As gevolg van hierdie onvoorspelbare beweging tussen die een en die ander, is dit waarskynlik dat die ou Chinese die bewegings in die natuur as uitgangspunt geneem het om die lewe te kan plaas / verstaan, somer - winter / dag - nag / hitte - koue / reën - droogte / gesondheid - siekte en dies meer.
 
== Geen ware dualiteit nie ==
18 254

wysigings

Navigasie-keuseskerm