Verskil tussen weergawes van "Jin en jang"

Jump to navigation Jump to search
27 grepe bygevoeg ,  2 jaar gelede
k (→‎Uitleg: skakels)
So is tot die uiteindelik besef gekom dat die Tao (die Alles) in twee teenoorgestelde waardes manifesteer maar wat nie " 'n dualiteit vorm nie". Jin (die een) is nie beter as jang (die ander nie) en omgekeerd, hulle is ewe waardig aan mekaar. Ewe waardig beteken gelyk en tog anders.
 
Hierdie manier van dink is moeilik vir mense met 'n westerse denkraamwerk. Dit is deels omdat die taal waarin die westerse mense hulself uitdruk, nie sterk op beelde gebaseer is nie, maar hoofsaaklik 'n lineêre taal is. As gevolg hiervan kan die essensie van dinge nie altyd maklik vertoon word nie; so sê ons die woord: 'arm' nie of dit om 'n ledemaat is of oor geen geld is nie. OnsSodanige lineêre uitdrukking gee onsdie mens ook die geleentheid om meerwaardesverkeerdelik meerwaardigheid toe te voeg (dualiteit).
 
{{nl-vertaal|Yin en yang}}
18 168

wysigings

Navigasie-keuseskerm