Verskil tussen weergawes van "Jin en jang"

Jump to navigation Jump to search
7 grepe bygevoeg ,  2 jaar gelede
taalverbetering
(taalverbetering)
 
== Geskiedenis ==
Die oorsprong van jin en jang gaanstrek duisende jare terug. Die beginsel word vir die eerste keer in die I Ching genoem, wat dateer uit ongeveer 3000 jaar vCv.C. Mense het probeer om die lewe te voorspel deur op sekere tye 'n skouerblad van 'n skaap in die vuur te hou, wat dan deur die hitte gebreek word en die vorm van die breuk het aangedui wat van die gode verwag kan word. In daardie tyd ishet die Chinese die [[Chinese karakter|skrif]] gebruik om met die gode te kommunikeer en sodoende 'is "die uitkoms van die breuk' is" op die betrokke been geskryf, wat gehoubehou is.
 
Uit al hierdie bewaarde en beskrewe skouerblaaie is dit ontdek dat die lewe nie voorspel kon word deur breuke in 'n been nie. Dit was 'n goeie oes of nie, of daar was geen siekte nie. As gevolg van hierdie onvoorspelbare beweging tussen die een en die ander, is dit waarskynlik dat die ou Chinese die bewegings in die natuur as uitgangspunt geneem het om die lewe te kan plaas / verstaan, somer - winter / dag - nag / hitte - koue / reën - droogte / gesondheid - siekte en dies meer.
 
== Geen ware dualiteit nie ==
So is tot die uiteindelik besef gekom dat die Tao (die Alles) in twee teenoorgestelde waardes manifesteer maar wat nie " 'n dualiteit vorm nie". Jin (die een) is nie beter as jang (die ander) nie), en omgekeerd, hulle is ewe waardig aan mekaar. Ewe waardigEwewaardig beteken gelyk en tog anders.
 
Hierdie maniermetode van dinkdenke is moeilik begrypbaar vir mense met 'n westerse denkraamwerk. Dit is deels omdat die taal waarin die westerse mense hulself uitdruk, nie sterk op beelde gebaseer is nie, maar hoofsaaklik 'n lineêre taal is. As gevolg hiervan kan die essensie van dinge nie altyd maklik vertoonuitgedruk word nie; so sê onsbeteken die woord: '"arm'" nie of dit omóf 'n ledemaat, isóf of'n oorgebrek geenaan geld is nie. Sodanige lineêre uitdrukkinguitdrukkings gee die mensspreker ook die geleentheid om verkeerdelik meerwaardigheid toe te voeg (dualiteit).
 
{{nl-vertaal|Yin en yang}}
92 355

wysigings

Navigasie-keuseskerm