Verskil tussen weergawes van "Orkney, Skotland"

Jump to navigation Jump to search
k
Etiket: 2017-bronwysiging
 
== Klimaat ==
[[Lêer:Echna Loch Sunset - geograph.org.uk - 1314547.jpg|duimnael|links|Die laaste strale van die Meison oor Echna Loch, Burray]]
Danksy die invloed van die warm Golfstroom word Orkney deur 'n gematigde, maar vogtige seeklimaat gekenmerk. Die Golfstroom vloei in noordoostelike rigting aan die wateroppervlak van die [[Atlantiese Oseaan]] en bring ook warm lugmassas uit die gebied van die [[Golf van Meksiko]] saam sodat Orkney se gemiddelde temperature nie sy noordelike ligging weerspieël nie.
 

Navigasie-keuseskerm