Gaan na inhoud

Eid-oel-Adha: Verskil tussen weergawes

59 grepe bygevoeg ,  3 jaar gelede
k
+ Navigasie & Hersien
(Bygewerk)
k (+ Navigasie & Hersien)
[[Lêer:Eid Blessings WDL6855.png|duimnael|Seëninge vir Eid-oel-Adha]]
 
'''Eid-oel-Adha''' ([[Arabies]]: عيد الأضحى, ''ʿīd al-ʾaḍḥā'', [ʕiːd ælˈʔɑdˤħæː]), ook die '''Offerfees''' genoem, is saam met [[Eid-oel-Fiter]] een van die twee heiligste jaarlikse [[Islam]]itiese feeste, en word beskou as die heiligste van die twee. Dit word ook '''Eid-Ul-Adga''' gespel.<ref>{{af}} {{en}} {{cite book |url=https://alexfam786.wordpress.com/501-2/ |title=The Cape Muslim Vernacular – ek soembain gou dot kom |accessdate=2313 DesemberJanuarie 20182019}}</ref>
 
"Eid" beteken in Arabies "dag wat dikwels terugkom". Die woord is afgelei van ''aoed'' (terugkeer). ''Adha'' verwys na die "offerdiere".
Eid-oel-Fiter het ’n spesifieke [[salat]] (Islamitiese gebed) wat uit twee rakats (eenhede) bestaan en gewoonlik in ’n oop veld (''musallā'' of ''eidgah'') of groot saal plaasvind. Die toespraak (''chutba'') van die [[Imam]] word na die gebid gehou; in teenstelling met die [[Vrydaggebed]], waar dit voor die gebed gehou word.
 
In die [[Islamitiese kalender]], wat ’n maankalender is, val Eid-oel-Adha op die 10de dag van Dhu'l Hidjdja, die laaste maand. Vierings begin nadat die pelgrims in [[Mekka]] wat aan die [[hadj]] deelneem, van [[Berg Arafat]] af kom. Dit duur vier dae, tot met sonsondergang op die 13de Dhu'l Hidjdja.<ref>{{en}} {{cite web |url=http://www.bbc.co.uk/religion/religions/islam/holydays/eiduladha.shtml |title=Religion & Ethics – Eid el Adha |website=[[BBC]] |accessdate=2313 DesemberJanuarie 20182019}}</ref><ref>{{en}} {{cite web |url=http://en.islamtoday.net/node/1397 |title=Slaughtering on all days of Tashrîq |publisher=Islam Today |accessdate=30 Augustus 2013}}</ref> In die [[Gregoriaanse kalender]], ’n sonkalender, verskil die datum van jaar tot jaar – dit is elke jaar 10 tot 11 dae vroeër.
 
Die dae van Eid word in die [[hadit]] uitgesonder as "dae van herinnering" en word as die heiligste dae in die Islamitiese kalender beskou.
 
== Datums ==
Eid-oel-Adha is volgens die [[Islamitiese kalender]] op 10 Dhu'l Hidjdja, die werklike viering begin egter altyd met sonsondergang op die vooraand (omdat 'n dag met sononder begin). Aangesien maande in die Islamitiese kalender altyd na die [[maan]] bereken word, wissel die datum van hierdie dag volgens die [[Gregoriaanse kalender]]. Omdat die [[Joodse kalender]] nes die Islamitiese kalender 'n maankalender is en die [[Judaïsme|Joodse]] [[Jom Kippoer]] op die 10de dag van Tisjrie gevier word, val elke 32 of 33 jaar albei festefeeste vir 2 of 3 jaar op dieselfde dag.<ref>{{en}} {{cite web |url=https://www.haaretz.com/.premium-fears-of-friction-as-holy-days-coincide-1.5309984 |title=Forget About Thanksgivukkah. It's Almost Id Kippur |publisher=Haaretz |date=2 Oktober 2014 |accessdate=2313 DesemberJanuarie 20182019}}</ref>
 
{| class="wikitable"
== Sien ook ==
* [[Eid-moebarak]]
* [[Lys van Islamitiese feeste en herdenkings]]
 
== Verwysings ==
 
== Eksterne skakels ==
* {{en}} {{cite web|url=https://www.britannica.com/topic/Eid-al-Adha|title=Eid al-Adha|publisher=[[Encyclopædia Britannica]]|accessdate=2313 DesemberJanuarie 20182019}}
* {{en}} {{cite web|last1=Muttaqi|first1=Shahid ‘Ali|title=The Sacrifice of "Eid al-Adha"|url=http://www.islamicconcern.com/sacrifice01.asp|website=Animals in Islam}}
* {{en}} {{cite web|last1=Islamic|first1=Dhul-Hijjah ‘Month|title="Eid al-Adha"|url=http://www.makkahcalendar.org/en/eid-al-adha/|website=Islamic Festival}}
* [[Lêer:Crystal txt.png|15px]] Hierdie artikel is vertaal uit die [[:en:Eid al-Adha|Engelse Wikipedia]]
 
{{Islamitiese feeste en herdenkings}}
{{Normdata}}
 
[[Kategorie:Islamitiese feeste en herdenkings]]