Verskil tussen weergawes van "Dionisia"

Jump to navigation Jump to search
3 grepe bygevoeg ,  2 jaar gelede
k
thumb → duimnael
(Uitleg van bronteks)
k (thumb → duimnael)
 
[[Beeld:Dionysos satyr Altemps Inv8606.jpg|thumbduimnael|200px|Die Dionisia is gehou ter ere van die wyngod, Dionisos.]]
 
Die '''Dionisia''' was ’n groot fees in [[Antieke Griekeland]] wat gehou is ter ere van die [[Godheid|wyngod]], [[Dionisos]]. Die belangrikste gebeure was die opvoering van [[tragedie]]s en, van 487 v.C. af, [[komedie]]s. Dit was die belangrikste fees naas die [[Panathenaia]]. Die Dionisia het eintlik uit twee verwante feeste bestaan: die '''Plattelandse Dionisia''' en die '''Stedelike Dionisia''', wat op verskillende tye van die jaar plaasgevind het.
411 783

wysigings

Navigasie-keuseskerm