Verskil tussen weergawes van "Mars"

Jump to navigation Jump to search
3 grepe bygevoeg ,  1 jaar gelede
k
thumb → duimnael
(→‎Atmosfeer: Skakel)
k (thumb → duimnael)
Mars is 'n aardse planeet met 'n dun [[atmosfeer]]. Die planeet se oppervlakeienskappe herinner beide aan die impakkraters van die [[Maan]] én die [[vulkaan|vulkane]], valleie, [[woestyn]]e en poolkappe van die [[Aarde]]. Mars is ook die tuiste van [[Olympus Mons]], die hoogste bekende berg in die Sonnestelsel, en van [[Valles Marineris]], die grootste diepkloof. Behalwe vir die planeet se geografiese eienskappe, is Mars se omwentelingsperiode en seisoenale siklusse ook soortgelyk aan dié van die Aarde.
 
[[Lêer:Mars Earth Comparison.png|thumbduimnael|150px|left|Vergelyking in grootte met die Aarde]]
[[Lêer:Earth Mars comparision sketch.svg|duimnael|links|150px|left|Vergelyking in grootte met die Aarde]]
 
339 813

wysigings

Navigasie-keuseskerm