Verskil tussen weergawes van "Rogbrood"

Jump to navigation Jump to search
3 grepe bygevoeg ,  1 jaar gelede
k
thumb → duimnael
(Uitleg van bronteks)
k (thumb → duimnael)
[[Beeld:Sourdough rye with walnuts.jpg|thumbduimnael|250px|Rogbrood van suurdeeg met okkerneute.]]
 
'''Rogbrood''' is ’n soort [[brood]] wat met wisselende hoeveelhede [[rog]]meel gemaak word. Dit kan lig of donker wees, na gelang van die soort meel en die kleurstof wat bygevoeg is. Dit is gewoonlik digter as brood wat van [[koring]]meel gemaak is. Dit het ook ’n hoër [[Dieetvesel|veselinhoud]] as witbrood en is dikwels donkerder en geuriger.
353 462

wysigings

Navigasie-keuseskerm