Verskil tussen weergawes van "Sosialistiese Eenheidsparty van Duitsland"

Jump to navigation Jump to search
k
thumb → duimnael
k (thumb → duimnael)
Die '''Sosialistiese Eenheidsparty van Duitsland''' ([[Duits]]: ''Sozialistische Einheitspartei Deutschlands'', kort '''SED''') was 'n politieke party wat in [[1946]] in die Sowjet-besettingsone van Duitsland gestig is. Onder politieke druk het twee partye, die Kommunistiese Party van Duitsland (KPD) en die Sosiaal-Demokratiese Party van Duitsland (SPD), saamgesmelt en in die volgende jare onder invloed van die Sowjet-besettingsmag verder ontwikkel tot 'n kommunistiese party met 'n party-apparaat waarin polities hoogs geskoolde lede 'n sentrale rol gespeel het.
 
[[Lêer:Flagge der SED.svg|thumbduimnael|links|Vlag van die SED]]
Aangesien feitlik alle staatsorgane deur SED-lede oorheers is, het die party vinnig tot 'n sogenaamde "staatsparty" ontwikkel sodat na die politieke stelsel van die latere [[Duitse Demokratiese Republiek]] (DDR), wat in [[1949]] geproklameer is, as "partydiktatuur" verwys word.
 
353 457

wysigings

Navigasie-keuseskerm