Thinis: Verskil tussen weergawes

Jump to navigation Jump to search
3 grepe bygevoeg ,  3 jaar gelede
k
thumb → duimnael
k (→‎Verwysings: Link GA is now handled by Wikidata, removed: {{Link GA|en}} using AWB (10861))
k (thumb → duimnael)
 
[[Lêer:Osireion.jpg|thumbduimnael|Hoewel die ligging van Thinis onbekend is, was dit naby Abydos (op die foto) geleë.]]
'''Thinis''' of '''This''' (Egipties: '''Tjenoe''') was die hoofstad van [[Antieke Egipte]] tydens die [[Vroegdinastiese Tydperk van Egipte|Vroegdinastiese Tydperk]]. Die stad is nog nie weer ontdek nie, maar word dikwels deur antieke skrywers genoem, onder andere die Egiptiese historikus [[Manetho]]. Hy het dit ’n stamkonfederasie genoem waarvan die leier, [[Menes]] (of [[Narmer]]), Bo- en Benede-Egipte verenig het en die land se eerste [[farao]] was.
 
411 783

wysigings

Navigasie-keuseskerm