Gaan na inhoud

Waarde: Verskil tussen weergawes

7 grepe bygevoeg ,  17 jaar gelede
k
geen wysigingsopsomming nie
No edit summary
kNo edit summary
'''Waarde''' is 'n aanduiding vir die belang van 'n bepaalde objek. Objekte kan hier onder andere wees [[goedere]], [[inligting]], 'n [[diens]] of 'n [[reg]]. Waarde is in prinsiepebeginsel subjektief, iedereen kan die belangbelangrikheid van 'n bepaalde objek anders skat en daardeur sy eie persoonlike waarde aan die objek toeken.
 
Die waarde van 'n objek kom tot uiting as 'n objek teen ander objekte geruil word. In hierdie geval kry die mark 'n rol in de waardetoekenning aan objekte; op die vrye mark word die waarde van 'n objek bepaal deur [[vraag en aanbod]]. Die markwaarde van 'n objek beïnvloed weer die persoonlike waardering datwat mense aan objekte toeken.
 
Omdat waarde op sig self nogal 'n ontwykende begrip is, was die mensdom al vroeg op soek na moontlikhede om waarde meetbaar te maak. So is waarde al vroeg uitgedruk in hoeveelhede tasbare goedere soos graan of metaal. Klein stukkies van metale wat self hoë waarde het, het geblyk om geskik te wees as handige, draagbare waardemeters. Hieruit het [[geld]] ontwikkel. Deesdae meet ons waarde gereeld in geld.
 
----
* 'n '''Waarde''' kan ook 'n meting van 'n bepaalde grootheid wees in 'n bepaalde eenheid. So is 0°C 'n waarde van die grootheid, temperatuur.
* 'n '''Waarde''' van 'n [[toevalsveranderlike]] kan in die [[statistiek]] die uitkoms van 'n kanseksperiment wees. So is die waarde van die gooi van 'n dobbelsteen 1,2,3,4,5 of 6.
* 'n '''Waarde''' kan ook 'n maatskappelike opvatting (norm) wees oor 'n bepaalde saak, byvoorbeeld "Die gesondheidsorg moet vir iedereen toeganklik wees".
8 945

wysigings