Verskil tussen weergawes van "Kallisto (maan)"

Jump to navigation Jump to search
Mane
k (Burgert Behr het bladsy Callisto (maan) na Kallisto (maan) geskuif)
(Mane)
{{Inligtingskas Maan
| name = CallistoKallisto
| alt_names = Jupiter IV
| image = [[Lêer:Callisto.jpg|240px|CallistoKallisto]]
| caption = CallistoKallisto, soos waargeneem deur die Galileo-wenteltuig in Mei 2001.
| bgcolour = #a0ffa0
| discovery = yes
}}
 
'''CallistoKallisto''' ([[Grieks]]: ''Καλλιστώ''; ook '''Jupiter IV''') is die tweede grootste [[Natuurlike satelliet|maan]] van die [[planeet]] [[Jupiter (planeet)|Jupiter]] ná [[GanymedesGanimedes (maan)|GanymedesGanimedes]], en ook die derde grootste maan in die [[sonnestelsel]] ná [[Titan]]. CallistoKallisto is effens kleiner as die planeet [[Mercurius]] en sy digtheid is met 1,834 g/cm³ effens kleiner as dié van Ganymedes, maar aansienlik kleiner as dié van die mane [[Europa (maan)|Europa]] en [[Io (maan)|Io]]. Die vier Galileiaanse mane is met 'n [[teleskoop]] sigbaar. In vergelyking met die ander Galileiaanse mane het CallistoKallisto 'n baie donker oppervlak met 'n [[Albedo]] van 0,2, wat beteken, dat 20% van die ontvangene sonlig weerspieël word.
 
[[Galileo Galilei]] het die maan se bestaan op [[7 Januarie]] [[1610]] geregistreer, saam met die drie ander Galileiaanse mane [[Europa (maan)|Europa]], [[Ganymedes (maan)|Ganymedes]]Ganimedes en [[Io (maan)|Io]]. Die maan is vernoem ná [[CallistoKallisto (mitologie)|CallistoKallisto]], 'n [[nimf]] van [[Artemis]] en 'n geliefde van [[Zeus]] in die [[Griekse mitologie]].
 
== Verwysings ==

Navigasie-keuseskerm