Germania Superior: Verskil tussen weergawes

Jump to navigation Jump to search
4 grepe bygevoeg ,  15 jaar gelede
k
Aanvanklik het Romeinse soldate met hulle beduidende koopkrag in die gebied oorheers, maar met die begin van die vreedsame periode vanaf die laat 1ste tot by die 3de eeu is die provinsie in ''civitates'' verdeel - groter nedersettings wat as hoofsentra van die verskillende omliggende stamgebiede gedien het.
 
Aan die linkeroewer van die Ryn behoort hierdie ''civitates'' soos Noviomagus (Speyer) en Borbetomagus (Worms) tot die oudste stede in Duitsland. In die gebiede, wat regs van die Ryn geleë is, het die Romeinse heerskappy slegs tot by die 3de eeu voortgeduur, en die kontinuïteit van nedersettings soos Nida (Frankfurt-Heddernheim) is al voor die Middeleeue beëindig. Daar is egter 'n aantal belangrike Romeinse nedersettings soos byvoorbeeld Dieburg, Wiesbaden of Ladenburg wat waarskynlik as onbeduidende dorpe nog in die MIddeleeue[[Middeleeue]] voortbestaan het.
 
Naas die groter nedersettings, militêre kampe en landelike dorpe (Latyns: ''vici'') soos Altiaia (Alzey) en Eisenberg het ook in Germania Superior landgoede (''villae rusticae'') ontstaan wat soms deur opvallende luukse gekenmerk was. Die Romeinse opelugmuseum in Hechingen-Stein byvoorbeeld lewer 'n goeie indruk van die landelike lewe van welvarende Romeine.
* Med... 〈die res van die Latynse naam is onbekend〉) = Civitas Auderiensium
 
Dit is tans ook nie bekend tot watter ''civitas'' die hoofstad Mogontiacum (Mainz) behoort het. Daar is spekulasies of die Aresacers in die omgewing ('n deelstam van die Treverers) 'n selfstandige ''civitas'' gevorm het. Die gebied in die omgewing van MOgontiacumMogontiacum het moontlik ook 'n militêre admministrasie gehad en was dus regstreeks ondergeskik aan die stadhouder van Germania Superior. Ons het ook geen kennis oor die administrastiewe besonderhede van die mees noordelike gebiede van die provinsie (die streek rondom Confluentes, die huidige Koblenz) nie.
 
== Laat-antieke tydperk==

Navigasie-keuseskerm