Verskil tussen weergawes van "Biologie"

Jump to navigation Jump to search
4 grepe bygevoeg ,  1 jaar gelede
 
== Oorsig van biologie ==
Biologie beslaan 'n wye spektrum van akademiese vakgebiede wat dikwels as onafhanklike dissiplines beskou word; as sambreelterm is dit die vakgebied van die bestudering van lewe op verskillende skale:
* Op atoom- en molekulêre skaal, deur [[molekulêre biologie]], [[biochemie]] en in 'n mate [[genetika]]
* Op sellulêre skaal, deur selbiologie
* Op multisellulêre skaal, deur [[fisiologie]], [[anatomie]] en [[histologie]]
Anonieme gebruiker

Navigasie-keuseskerm