Verskil tussen weergawes van "Deutscher Fernsehfunk"

Jump to navigation Jump to search
k
Etiket: 2017-bronwysiging
Etiket: 2017-bronwysiging
Aangesien streeksgebonde openbare uitsaaikorporasies op deelstaatvlak volgens die Wes-Duitse model in die nuwe Oos-Duitdse deelstate aanvanklik nog nie bestaan het nie, is streekprogramme via die kanale van DFF 1 uitgesaai.
 
Met die laaste ontbindingsfase is die DFF op 31 Desember 1991 om middernag afgeskakel. In sy toespraak, wat om 7:50 nm op Oujaarsaand uitgesaai is, het Rudolf Mühlfenzl die ontbinding van die DFF nog eens verdedig. Die programargief van die ''Fernsehen der DDR'' en die ''Deutscher Fernsehfunk'' word sedert 1994 in die Duitse Omroepargief (''Deutsches Rundfunkarchiv'') in Potsdam-Babelsberg bewaar.<ref>[http://www.ard.de/home/die-ard/fakten/Deutscher_Fernsehfunk__DFF_/482212/index.html ''www.ard.de: Deutscher Fernsehfunk (DFF). Besoek op 1 Mei 2019'']</ref>
 
=== Die opvolgers ===
108 290

wysigings

Navigasie-keuseskerm