Verskil tussen weergawes van "W.E.G. Louw"

Jump to navigation Jump to search
4 grepe bygevoeg ,  1 jaar gelede
 
=== Persoonlike lewe en sterfte ===
Hy leef hom ook uit op kultuurgebied en is sedert 1944 lid van die [[Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns]], van 1960 lid van die Maatschappij der Nederlandsche Letterkunde, sedert 1954 erelid van die Friese Akademie en lid van die Afrikaanse Skrywerskring. Hy dien vanaf 1955 tot 1968 op die uitvoerende komitee van die Federasie van Afrikaanse Kultuurverenigings en dien ook op die beheerrade van die S.A. Kultuurhistoriese Museum en van die Nasionale Kunsmuseum. Hy is tussen 1958 en 1966 raadslid van die Universiteit van Kaapstad. Tot met sy dood is hy letterkundige adviseur van die nuwe Afrikaanse Bybelvertaling, toneelkritikus van ''Die Burger'' en direkteur van Historiese Huise van Suid-Afrika Beperk.
 
Hy is ’n oortuigde [[Calvinisme|Calvinis]] en dien by herhaling as ouderling in sy kerk.<ref name=":0" />

Navigasie-keuseskerm