Verskil tussen weergawes van "N9 (Suid-Afrika)"

Jump to navigation Jump to search
124 grepe bygevoeg ,  1 jaar gelede
(+ Beeld & Eksterne skakels)
 
== Begin van N9 Nasionale pad: Klein Karoo ==
Gesien van [[George]] begin die N9 as 'n afdraai uit die [[N12 (Suid-Afrika)|N12]] net na die [[Outeniekwapas]]. Vir die eerste 70 km hou die pad oos alvorens dit noordoos draai, verby die [[Kamanassieberge]] aan die linkerkant, oor die [[Potjiesberg|Potjiebergpas]] gaan en as 'n verbypad verby [[Uniondale]] gaan. Die pad gaan verder en net voor Gwarriepoort word die [[Oos-Kaap]] betree, dan volg Buyspoort. enOngeveer 10km voor [[Willowmore]] draai die [[R332 (Suid-Afrika)|R332]] provinsiale pad, wat deur die Baviaanskloof gaan, af. Die pad is weereens 'n verbypad by [[Willowmore]]. Vir die volgende 19 km kronkel die pad deur Perdepoort, gaan onderdeur die [[Beervleidam]] verby, dus oor die [[Grootrivier|Gamtoosrivier]] en betree die [[Karoo|Groot Karoo]].
 
== Groot Karoo ==

Navigasie-keuseskerm