Wysigings

Jump to navigation Jump to search
5 grepe verwyder, 2 maande gelede
=== Nedersettings ===
[[Lêer:Mexico-City-Zocalo.jpg|duimnael|Die sentrum van [[Meksikostad]] met die twee vulkane Popocatépetl en Iztaccíhuatl op die agtergrond]]
Die elf grootste stede met meer as een miljoen inwoners is [[Meksikostad]], [[Ecatepec de Morelos]], [[Puebla de Zaragoza]], [[Tijuana]], [[Guadalajara]], [[León, Meksiko|León]], [[Ciudad Juárez]], [[Zapopan]], [[Monterrey]], [[Nezahualcóyotl]] en [[Mexicali]]. Hulle is meestal in die binneland geleë. Die kusgebiede is in teenstelling hiermee yl bevolk.<ref>{{de}} {{cite book|last=Knox|first=Paul L.|coauthors=Marston, Sallie A.|title=Humangeographie|publisher=Spektrum Akademischer Verlag|location=Berlin|year=2001|isbn=ISBN 3-8274-1109-2|pages=127}}</ref>
 
In Meksiko is die verskil tussen die kern- en die randgebied baie opvallend. Meksikostad speel die oorheersende rol. Die metropolitaanse gebied huisves 18 persent van die land se bevolking en is in die kruispunt van die Westelike, Oostelike en die Suidelike Sierra Madre in die [[Vallei van Meksiko]] naby die sentrum van die land geleë.
103 531

wysigings

Navigasie-keuseskerm