Verskil tussen weergawes van "Eksistensiële krisis"

Jump to navigation Jump to search
Verwysing
(Beeld)
(Verwysing)
Etiket: 2017-bronwysiging
[[Lêer:Existential crisis.jpg|duimnael|'n Man wat alleen staan by die see, oorweeg betekenis in sy lewe en die heelal om hom.]]
'n '''Eksistensiële krisis''' is 'n toestand van paniek of 'n gevoel van intense sielkundige ongemak oor lewensprobleme.<ref name="RKJ" /> Dit kom hoofsaaklik voor in kulture waar basiese oorlewingsbehoeftes vervul is.
 
'n Eksistensiële krisis, ook die donker nag van die siel genoem, kan die gevolg wees van:
 
* 'n Besef of gevoel van eensaamheid en om geïsoleer te wees;
* 'n Besef van sterftlikheid en die eindigheid van jou eie bestaan, of die besef dat daar nie 'n hiernamaals mag wees nie; of
 
* 'n Besef dat die lewe geen vaste, bonatuurlike, eksterne doel of betekenis het nie.
• 'n Besef van sterftlikheid en die eindigheid van jou eie bestaan, of die besef dat daar nie 'n hiernamaals mag wees nie; of
 
• 'n Besef dat die lewe geen vaste, bonatuurlike, eksterne doel of betekenis het nie.
 
Dit hou verband met die [[sosiologie]]se konsep van anomie. Dit is ook verwant aan 'n middel-lewe krisis. Die implikasie van 'n eksistensiële krisis is dat die krisis voortspruit uit 'n eksistensiële bewustheid.
 
Oor watter metode die doeltreffendste om 'n eksistensiële krisis te elimineer, is grootliks afhanklik van die persoonlikheid van die betrokke persoon. Almal gee uiteindelik betekenis aan sy of haar lewe op sy eie manier.
 
== Verwysings ==
{{Verwysings|verwysings=
<ref name="RKJ">{{citation |url=https://books.google.com/books?id=fAFg7z93gDwC&pg=PA13 |title=Crisis intervention strategies |author=Richard K. James}}</ref>
}}
 
== Notas ==
{{nl-vertaal|Existentiële crisis}}
 
{{Kontinentale filosofie}}
{{Normdata}}
{{nl-vertaal|Existentiële crisis}}
 
[[Kategorie:Filosofie]]
29 217

wysigings

Navigasie-keuseskerm