Verskil tussen weergawes van "Mike Hoare"

Jump to navigation Jump to search
10 grepe verwyder ,  14 jaar gelede
Verwyder spelfoute en taalfoute dwarsdeur die bladsy - geen wysiging aan die inhoud
(kat)
(Verwyder spelfoute en taalfoute dwarsdeur die bladsy - geen wysiging aan die inhoud)
== Die Seychelle Insident ==
 
In [[1978]], het uitgewekenisuitgewekenes van [[Seychelle]] in Suid-Afrika, namens voormalige president [[James Mancham]], begin met gesprekke oor 'n moontlike staatsgreeppoging in die Seychelle.
 
Die operasie wasis toevertrou aan Hoare wat in Suid-Afrika as 'n siviele persoon gewoon het. Onder die 53 persone wat gewerf is vir die staatsgreep was lede van die Suid-Afrikaanse Spesiale Magte (Verkenningskommandos), verskeie voormalige Rhodesiëse soldate en voormalige Kongolese huursoldate.
 
Hoare en 4353 huursoldate het die dekking van toeriste gebruik, naamlik : rugbyspelers en lede van ‘n bier-drinkende groep bekend as die ''Ancient Order of Frothblowers''. Hulle ariveerhet arriveer in 'n Royal Swazi vliegtuig op Mahé, tesame met hullehul wapens. Nege huursoldate (lede van Hoare se voorspan) was reeds op die eiland die aand van Woensdag, [[25 November]] [[1981]].
 
Die staatsgreeppoging wordis onverwags aan die gang gesit toe doeane beamptesdoeanebeamptes 'n [[AK-47 aanvalsgeweer]] in die bagasie van een van die huursoldate ontdek het.
 
Die huursoldate was betrokke by 'n kortstondige skietgeveg by die lughawe en 45 van hulle vlug na 'n Air India vliegtuig (Air India Boeing vliegtuig Vlug 224) wat op daardie staduim op die aanloopbaan was. Hulle kaaphet die vliegtuig engekaap dwingen dit gedwing om na Durban te vlieg. Een huursoldaat, die vier -en twintig jarige-twintigjarige Johan Fritz van Westcliff, het sterfgesterf tydens die geveg. Vyf huursoldate, 'n vroulike meeloper en ook Martin Dolinchek (alias Anton Lubic) wordis agtergelaat.
 
Die huursoldate het gyselaars geneem wat later ongedeerd vrygelaat is.
'n Polisie sersant is gewond en 'n 2de luitenant in die leër David Antat is gedood.
 
Die Seychelle regering arresteerhet die sewe (6 mans en 1 vrou) wat agtergebly het gearresteer en verhoor die mans (Junie-Julie [[1982]]). Die aanklagtes teen die vrou wordis laat vaar. Vier van die ses aangeklagdesaangeklaagdes wordis ter dood veroordeel (Brooks, Carey, England en Puren), Dolinchek wordis veroordeel tot 20 jaar tronkstraf en Sims tot 10. Na onderhandeling wordis almal uiteindelik na Suid-Afrika teruggestuur teen die middel van [[1983]].
 
In Januarie 1982 het 'n Internasionale Kommissie, aangestel deur die VN Veiligheidsraad, 'n ondersoek geloods na dié huursoldaatdie aggressieinsident. Die VN verslag komhet tot die gevolgtrekking gekom dat die Suid-Afrikaanse verdedigings agentskappeverdedigingsagentskappe betrokke was by die gepoogtemislukte staatsgreep, insluitendein terme van die voorsiening van wapens en ammunisie.
 
Hoare en sy huursoldate wordis verhoor na hul terugkeer na Suid-Afrika, nie vir hul poging om 'n buitelandse regering omver te werp nie maar ingevolge oortredings van die Burgerlugvaart Oortredingswet van [[1972]].
 
Hoare het teen die einde van die verhoor sy eie verdediging waargeneem.
 
Regter Neville James verklaarhet in die hof verklaar dat Hoare, 63, was "'n beginsellose man was met 'n hoogs onverskillige houding teenoor die waarheid het."
 
Hoare wordis tot tien jaar tronkstraf gevonnis, Peter Duffy, Mike Webb, Tullio Moneta en Pieter Doorewaard (waarskynlik die mees senior van die Verkenningskommando reserviste) wordis veroordeel tot 5 jaar, Ken Dalgliesh tot 1 jaar, en Charles Goatley tot 2 1/2 jaar.
 
== Werke deur Mike Hoare ==
5

wysigings

Navigasie-keuseskerm