Verskil tussen weergawes van "Regulus"

Jump to navigation Jump to search
527 grepe bygevoeg ,  1 jaar gelede
Uitgebrei
k
(Uitgebrei)
{{Inligtingskas ster
| naam= Regulus A / B / C
{{Rooi sirkel
{{Liggingmerk
| yx = 15370
| beeld = Leo constellation map.svg
| beeldbreedtey = 260px155
| x = 197.9
| y = 153
| naam = Regulus in die sterrebeeld Leeu (rooi omsirkel).
}}
| beeld = Leo constellation map.svg
| naamonderskrif = Regulus in die sterrebeeld Leeu (rooi omsirkel).
| sterrebeeld= [[Leeu (sterrebeeld)|Leeu]]
| bayernaam=
| spektraaltipe= B8 IVn / K1-2 V / M5 V
| soort = [[Veelvoudige ster]]
| RK= '''A:''' {{RK|10|08|22.311}}<ref name="van Leeuwen2007">{{cite journal | title=Validation of the new Hipparcos reduction | url=http://www.aanda.org/index.php?option=com_article&access=bibcode&Itemid=129&bibcode=2007A%2526A...474..653VFUL | last1=van Leeuwen | first1=F. | journal=Astronomy and Astrophysics | volume=474 | issue=2 | pages=653–664 | date=2007 | arxiv=0708.1752 | bibcode=2007A&A...474..653V | doi=10.1051/0004-6361:20078357 }} [http://webviz.u-strasbg.fr/viz-bin/VizieR-5?-out.add=.&-source=I/311/hip2&recno=49513 Vizier catalog entry ]</ref> <br />'''B, C:''' {{RK|10|08|12.8/14}}
| Dek= '''A:''' {{Dek|+11|58|01.95}}<ref name="van Leeuwen2007"/><br />'''B, C:''' {{Dek|+11|59|48}}
}}
 
'''Regulus''' (ook '''Alpha Leonis''' of '''α&nbsp;Leo''') is die helderste [[ster]] in die [[sterrebeeld]] [[Leeu (sterrebeeld)|Leeu]] (Leo) en een van die helderstes in die naglug. Dit is sowat 79&nbsp;[[ligjare]] van die [[Aarde]] af<ref name="van Leeuwen2007"/> en is ’n [[veelvoudige ster|veelvoudige stelsel]] wat uit vier sterre bestaan wat in twee groepe ingedeel word. Die [[dubbelster|spektroskopiese dubbelster]] Regulus&nbsp;A bestaan uit ’n blouwit [[hoofreeks]]ster en ’n metgesel wat nog nie regstreeks waargeneem is nie, maar moontlik ’n [[witdwerg]] is.<ref>{{cite journal|title=A Spectroscopic Orbit for Regulus|author=Gies, D.R.|author2=et al.|date=2008|journal=The Astrophysical Journal|volume=682|issue=2|pages=L117–L120|doi=10.1086/591148|bibcode=2008ApJ...682L.117G|arxiv = 0806.3473 }}</ref> Verder weg lê Regulus&nbsp;B en Regulus&nbsp;C, wat dowwe hoofreekssterre is.
 
== Stelsel ==
== Sigbaarheid ==
Die Regulus-stelsel is die 21ste helderste ster in die naglug met ’n [[skynbare magnitude]] van 1,35. Die meeste lig kom van Regulus A. Regulus B, van 8,1 magnitude, sou op sy eie deur ’n verkyker waargeneem kon word en sy metgesel, Regulus C, wat teen 13,5 magnitude die dofste is van die drie sterre wat al waargeneem is, sou net deur ’n aansienlike [[teleskoop]] gesien kon word.
 
==Name==
Die ster se [[Bayer-naam]] is "Alpha Leonis" en sy [[Flamsteed-naam]] "32 Leonis". Die tradisionele naam, ''Rēgulus'', is die [[Latyn]]se woord vir "prins" of "klein koning".
 
In 2016 het die [[Internasionale Astronomiese Unie]] se sternaamwerkgroep (WGSN) die naam "Regulus" vir die ster goedgekeur<ref name="WGSN1">{{cite web | url=http://www.pas.rochester.edu/~emamajek/WGSN/WGSN_bulletin1.pdf | title=Bulletin of the IAU Working Group on Star Names, No. 1 |accessdate=28 Julie 2016}}</ref>
 
== Verwysings ==
{{Verwysings|2}}
 
== Eksterne skakels ==

Navigasie-keuseskerm