Verskil tussen weergawes van "30 Julie"

Jump to navigation Jump to search
21 grepe verwyder ,  1 jaar gelede
trs
(trs)
== Gebeure ==
* [[657]] – [[Pous Vitalianus]] volg [[Pous Eugenius I]] op.
* [[1419]] – Tydens die eerste Praagse defenestrasie gooi aanhangers van die hervormer [[Jan Hus|Johannes Hus]] die katolieke stadsraad<!--Stadträte--> by die venster uit.
* [[1502]] – [[Christophorus Columbus]] sit voet aan wal by Guanaja in die Bay-eilande by die kus van die [[Honduras]], tydens sy vierde ontdekkingsreis.
* [[1505]] – [[Gian Pietro Carafa]] (later [[Pous Paulus IV]]) word biskop van Chieti.
* [[1629]] – 10 000 mense sterf in 'n [[aardbewing]] in [[Napels (stad)|Napels]], [[Italië]].
* [[1733]] – Die eerste herberg van die [[Vrymesselaar]]s word geopen in die toekomstige [[Verenigde State]].
* [[1825]] – [[Malden-eiland]] (nou een van [[Kiribati]] se Line-eilande) word ontdek.
* [[1864]] – [[Amerikaanse Burgeroorlog]]: Uniemagte poog om [[Gekonfedereerde State van Amerika|Konfederale]] lyne in die Slag van die Crater te breek.
* [[1966]] – [[Engeland]] wen die [[FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1966|Sokker-Wêreldbeker]], deur [[Duitsland]] 4 teen 2 te klop.
84 200

wysigings

Navigasie-keuseskerm